Читать книгу die na-dood - Breyten Breytenbach - Страница 13
mondweefsel
Оглавлениеhier die weerspreking: kyk
hoe wriemel die woorde soos maaiers
wat deur die wond van lewe vreet
tot op die grynslaggende been
daar dan jou taak, leesskrywer, kyk:
om die niet se oopgaanwond
stekie vir stekie met woordstiltes
toe te werk