Читать книгу Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies - Dr Arien van der Merwe - Страница 19

SIMPTOME VAN DIABETES

Оглавление

Diabetes kan vir tot sewe jaar teenwoordig wees sonder enige simptome.

Vroeë simptome kan die volgende insluit:

•Oormatige dors en gereelde urinering, ook snags

(Indien jy enigiets soets eet, en daarna oormatig dors voel, is dit belangrik om jou vastende bloedsuiker te laat toets.)

•Gereelde candida (sproei) of ander infeksies, of sere op die vel wat nie genees nie

•Moegheid

•Wasige/dowwe sig.

Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies

Подняться наверх