Читать книгу Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies - Dr Arien van der Merwe - Страница 20

OORSAKE VAN DIABETES

Оглавление

•Genetiese vatbaarheid

•Omgewingsnellers:

–Dieet hoog in verfynde koolhidrate met min vesel, en te veel suiker

–Dieet met hoë versadigde vette (diervette)

–Vetsug weens koolhidraatintoleransie, hoë insulienvlakke, onsensitiwiteit vir insulien of insulienweerstandigheid van reseptore op vet- en spierselmembrane

–Chroomtekort

–Dieet wat bestaan uit te veel gerookte vleis

–Virusinfeksie van beta-selle in die pankreas, wat tot ’n aanval deur teenliggaampies lei

–Die voedingstatus van die ma tydens swangerskap speel ’n rol om te bepaal of ’n kind diabetes sal ontwikkel

–Min of geen oefening.

Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies

Подняться наверх