Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 47

Prelees die gedig: Bespreek die volgende vrae saam met ’n maat

Оглавление

 Wat kan julle uit die titel van die gedig op die volgende bladsy aflei?

 Hoe pas die illustrasie en die titel by mekaar?

 Wat dink jy is die vis besig om te doen?

 Gebruik die kenmerke van ’n ballade/legende in Pitkos: Wat dink jy gaan in hierdie gedig vertel word?


Anders as ’n illustreerder wat van kleur en beeld gebruik maak om sy boodskap in ’n spotprent oor te dra, maak ’n digter gebruik van verskillende elemente soos beeldspraak, rym en ritme om sy boodskap te versterk.


Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх