Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 57

Prelees die verhaal.

Оглавление

Verken die tekskenmerke van die verhaal:

 Wat kan jy uit die verhaal se titel aflei?

 Kyk na die illustrasies by die verhaal. Voorspel wat jy dink in die verhaal gaan gebeur.

 Hoe sal jy die vrou se haarstyl beskryf?

 As die persoon jou ma was, sal jy saam met haar in ’n winkelsentrum stap? Gee redes vir jou antwoord.

Voordat jy die verhaal lees, moet jy eers Pitkos lees om uit te vind hoe jy ’n teks vluglees en soeklees.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх