Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 63

Lees hardop.

Оглавление

Geniet jy dit om na interessante voorlesings te luister? Die manier hoe ’n persoon van stemwisseling, intonasie en toonhoogte gebruik maak, kan ook atmosfeer skep. Soms dra nieverbale strategieë soos gesigsuitdrukkings, gebare en volume by om atmosfeer en spanning in ’n verhaal te skep.

Gaan berei nou hierdie uittreksel van “Jare jonger” voor vir voorbereide hardoplees. Gebruik die volgende wenke wanneer jy voorberei:

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх