Читать книгу Versamelde werk: Sheila Cussons - Sheila Cussons - Страница 46
Die krom swaard van die boggelrug-ridder
ОглавлениеFout was sy geboorte, my vorm fout,
skeef onder ’n deksel van eikehout
my donker heer en sy helder staal
koud teen die heup en die heupe koud.