Читать книгу Versamelde werk: Sheila Cussons - Sheila Cussons - Страница 51
Fall-out
ОглавлениеVlug, vlug betyds vir die vreemde reën,
al my besinninge saam, toe bloot ek alleen,
want Lot se vrou, die bot lot-vrou
staan doer en weier in ’n soutwit steen.