Читать книгу Versamelde werk: Sheila Cussons - Sheila Cussons - Страница 65

Vir André

Оглавление

Dit is die eerste Mei –

ek stut my arm op my knie

my boek pols in my hand –

in daardie ander waarheid

land waarvan mý vol are my nog skei,

onverbeelbaar nou verjaar jy.

Versamelde werk: Sheila Cussons

Подняться наверх