Читать книгу Versamelde werk: Sheila Cussons - Sheila Cussons - Страница 66

Glo ek . . .

Оглавление

. . . dat dit ín in ons sit

(soos die pêrel)

om op die waters te wil loop, die berge te gebied

die brode te vermenigvuldig

(omdat)

met ander woorde, te wil transfigureer

(Hy in ons knaag).

Versamelde werk: Sheila Cussons

Подняться наверх