Читать книгу Versamelde werk: Sheila Cussons - Sheila Cussons - Страница 68
На сайте Литреса книга снята с продажи.
Die wekroep
ОглавлениеKlein blinkende koekoek
die kleinstetjie in die land
jou potente twee-klank roep
klief die winter middeldeur
in die yslug op
uit die swart klipskeur
skiet die verbaasde arend
sedertdien verstom.