Читать книгу Versamelde werk: Sheila Cussons - Sheila Cussons - Страница 75

Kaartloos Kelties

Оглавление

Innie holsuigtes tussen die see se tanne

sissie see in sy kuiste sieg

ver vannie on-aap kwaal taal

waarie vierkwartiere winde die see blind waai

en die druppelreent rein bibber annie wol

shetlandrand om die klouteraar oorie rotse

word woord tot voor voorwoord tot die geen geskiedenis

voor taal herlei: êrens aan die engelse landrand

klou Nun’s Naggle pêrelreentblind vas.

Versamelde werk: Sheila Cussons

Подняться наверх