Читать книгу Versamelde werk: Sheila Cussons - Sheila Cussons - Страница 60
Bergpaadjie
ОглавлениеJy sê: lees jou gedig vir my
maar hoe kan ek wat skrywende
in klippe opgebreek het
en ’n antieke geheue en ’n gebreekte pot
hoe kan ek wat skrywende
die wilde tiemie geword het
wat geur in die wind
en ongeletterd soos God.