Читать книгу Versamelde werk: Sheila Cussons - Sheila Cussons - Страница 48
’n Geur, ’n smaak
ОглавлениеMy hande ruik na Spanje,
soet nartjie, bitter amandel –
maar teen my tongpunt prik my huid
subtiel die minerale steek
van swaard-staal, rewolwer-kruit.