Читать книгу Ontdek God in die stories van mense - Benescke Janse van Rensburg - Страница 7

week 1 . dag 4

Оглавление

Teksverse en vrae

Teksverse vir die week

•Psalm 77:14-15: “Alles wat U doen, is heilig, o God. Waar is ’n god so groot soos God? U is die God wat wonderdade doen; U het u mag onder die volke geopenbaar.”

•Psalm 112:7: “Vir slegte tyding is hy nie bevrees nie, hy is gerus, hy vertrou op die Here.”

•Deuteronomium 10:17: “Die Here jou God, Hy alleen is God, die Here: die groot God, die magtige, wat wonderdade doen …”

Vrae om oor na te dink

1.God is ALMAGTIG. Wat beteken dit vir jou?

2.Lees weer Psalm 77:14-15. Wat is jou houding terwyl jy soos Almarie op God se antwoord vir jou gebede wag?

3.Lees weer Psalm 112:7. Watter krag lê daarin om soos Willem te midde van moeilike tye aan God se beloftes vas te hou?

Ontdek God in die stories van mense

Подняться наверх