Читать книгу Die windvanger - Breyten Breytenbach - Страница 10
2
Оглавлениеwerkers op pad huis toe
’n laaste vegie flos
bo die berg se kim
daardie lang leë aande
wat geleidelik vol loop van donkerte
die jas aantrek groot en swart
met blink knope
tot by die rietbos waar slaapvoëls tjik
die nagvuurtjies
kole in die oog