Читать книгу Die windvanger - Breyten Breytenbach - Страница 17
На сайте Литреса книга снята с продажи.
9
Оглавлениеdaar is baie baie mooi
belewenisse in die wêreld
en meeste van hulle het
’n snytjie tussen die bene
soos die proegang
tot ’n geheime vrug
van doodgaan