Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 111

Woordverklarings

Оглавление

duisternis: donkerheid

genaak: nader kom

lieweling: liefling

sus: om iemand aan die slaap te wieg

ter laaste lange rus: vir die laaste lang rus (dood)

wenk: wink, nader roep

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх