Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 113

Hardoplees Pitkos Hardoplees

Оглавление

Wanneer jy voor mense hardoplees, moet jy die volgende onthou. (Blaai ook terug na Module 1 vir wenke oor hardoplees.)

 Berei deeglik voor sodat jy die gedig vlot kan lees.

 Omdat jy reeds hierdie twee gedigte verstaan, is dit belangrik dat jy die stemming met jou stem en leestempo oordra.

 Staan gemaklik en hou die boek op so ’n hoogte dat jou stem en gesig nie deur die boek weggesteek word nie.


Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх