Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 114

Voorbereide hardoplees

Оглавление

 Berei die twee gedigte wat bespreek is deeglik by die huis voor sodat jy dit vir formele assessering vertolkend aan die klas kan voorlees.

 Jy kan ook ’n ander gedig kies waarvan jy hou en dit voorlees. Dit is baie belangrik dat die stemming wat in die gedig heers met jou voorlesing oorgedra word.

 Bring ’n afskrif van die gedig wat jy voorlees saam sodat jou onderwyser kan volg terwyl jy lees.


Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх