Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 127

Hou ’n paneelbespreking

Оглавление

Dit is uit die spotprent duidelik dat mense nie altyd veiligheidsbewus is nie. Hou ’n paneelbespreking oor hierdie onderwerp en kyk of julle dalk ’n groter bewustheid onder julle maats of in julle omgewing kan kweek.

Stel nou julle paneel saam en hou ’n paneelbespreking oor die volgende onderwerp:

Die algemene publiek en veral die jonger motorbestuurders en taxibestuurders moet meer veiligheidsbewus gemaak word.

Lees eers Pitkos aandagtig deur sodat julle weet hoe ’n paneelbespreking werk

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх