Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 122
In hierdie aktiwiteit gaan jy
Оглавлениеpartydigheid en stereotipering in ’n spotprent ondersoek
samehangende paragrawe skryf
aandag gee aan paragraafskakeling.
Bestudeer die spotprent noukeurig. Werk dan saam met jou maat en beantwoord die vrae.
In ’n neutedop en die Taalgids gee riglyne oor kritiese taalbewustheid.