Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 118

Beantwoord vrae oor die bou van die inligtingsteks.

Оглавление

11. Lees weer die eerste paragraaf van hierdie teks. Hierdie paragraaf is die inleidings-paragraaf. Wat is die funksie van die inleidingsparagraaf?

12. Skryf die hoofgedagte van die tweede paragraaf neer.

13. Elke paragraaf bevat besonderhede wat die hoofgedagte ondersteun. Skryf drie ondersteunde gedagtes van die tweede paragraaf neer.

14. Let op die slotsin van die teks. Hoe sluit hierdie sin die teks af?

Lees In ’n neutedop deeglik deur voordat jy die taalvrae doen.


Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх