Читать книгу Versamelde werk: Sheila Cussons - Sheila Cussons - Страница 98
На сайте Литреса книга снята с продажи.
Gesel
ОглавлениеHulle het deur die koring geloop
die korrels gevrywe uit die kaf
op die Sabbatdag
maar een het onsigbaar saamgedraf
Satan wat geduldig op
Judas Iskariot wag.