Читать книгу Ena Murray Oordenkings - Ena Murray - Страница 37

На сайте Литреса книга снята с продажи.

Roosknop vir ’n engel

Оглавление

Hy het gesê daar is baie huise daar Bo –

nie vir almal … net vir hulle wat glo.

Ek bid vir ’n huisie ook vir my,

asseblief, Here, met ’n tuintjie daarby;

want ek is so lief vir my tuin hier onder,

só lief vir die bome en blomme, en wonder

maar net of ek eendag hierna weer sal buk

om soms vir ’n engel ook ’n roosknop te pluk.

Ena Murray Oordenkings

Подняться наверх