Читать книгу Al is die maan 'n misverstand - Danie Marais - Страница 6

Glip die aarde blou

Оглавление

As die buitenste ruimte haar eers

in die leemte hier binne

kom bewonder

lê verlange swart

om die witmaanstil

As die diepste onverskilligheid hom

oplaas in die spieël herken

glip die aarde blou, val vry –

suutjies deur die niet

in die olie van die al

Al is die maan 'n misverstand

Подняться наверх