Читать книгу Versamelde poësie - D.J. Opperman - Страница 12

На сайте Литреса книга снята с продажи.

Vyfuur

Оглавление

Teen vensters gryp geel strooi van reën,

die dakke kwyn tot malvas lig,

en met die skemer oor die strate

skuif die moeë duisendpoot terug,

wentel en wentel die wêreld uit

deur verdiepings, die eerste, die tweede . . .

tot hy homself in eie duister sluit.

Versamelde poësie

Подняться наверх