Читать книгу Versamelde poësie - D.J. Opperman - Страница 19
II Môre-uur
ОглавлениеUit watter duisternis het ek ontwaak
nou dat die lig
my oë seermaak
en die eerste kier soos ’n late vuurvlieg
tussen verwarde brame loswieg?
nou dat die drome in my
sku teruggly
soos slange,
terug na die oop monde
van donkere gange?