Читать книгу Versamelde poësie - D.J. Opperman - Страница 16

Boer

Оглавление

Hy stap van soggens vroeg

agter vier osse

en die ploeg,

om aarde, son en wind

en reën in mielies

te verbind;

in ryke saad waaruit

fabriek en stad en

nasie spruit.

Versamelde poësie

Подняться наверх