Читать книгу Versamelde poësie - D.J. Opperman - Страница 21
На сайте Литреса книга снята с продажи.
ОглавлениеNaaldekoker
Ek is die grys skrik
wat soek tussen biesie en klip
na water, soek na my beeld in jou
met die trillende spel tussen vlug
en skielike self-aanskou.