Читать книгу Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek - Lilian Paramor - Страница 6

Оглавление

Voorgeboortesorg begin ideaal genome lank voor jy swanger raak, om te verseker dat jou baba so gesond moontlik is, dat jou swangerskap en die bevalling vlot verloop, en om die heel beste sorg vir jou beplande baba te verseker. Jou eie reproduktiewe gesondheid is een van die belangrikste voorbevrugtingsfaktore.

Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek

Подняться наверх