Читать книгу Die waarheid oor verhoudings - Stefan Blom - Страница 10

SEWE STAPPE NA NABYHEID

Оглавление

Nadat jy dinge deurdink het, is dit tyd om iets te doen. Jou gedagtes alleen kan nie ware verandering teweegbring nie – jy moet dink én doen. As jy die ervaring van jou verhouding wil verander, moet jy nou tot aksie oorgaan, voordat julle julle liefde vir mekaar vernietig.

As jy ongelukkig is in jou verhouding, verwyder voel van jouself en die mense wat jy liefhet, en vasgesteek het in ’n vernietigende bakleipatroon, kan jy enige van die volgende sewe stappe (in geen spesifieke volgorde nie) doen om weer ’n hegte verhouding te vorm:

Die waarheid oor verhoudings

Подняться наверх