Читать книгу Die waarheid oor verhoudings - Stefan Blom - Страница 7

Hoofstuk 1

Оглавление

gereed vir gesels

Miskien dink jy jy moet elke keer wanneer jy ontsteld voel, iets daaroor sê, maar die feit dat jy ontsteld is, beteken nie jy moet summier daaroor praat nie. Dit is nodig dat jy eerder daaroor nadink. Ons kan ver kom deur te dink voor ons praat – om te besin voordat ons reageer.

Die waarheid oor verhoudings

Подняться наверх