Читать книгу Voetstoots - Annelie Botes - Страница 4
Inhoud
ОглавлениеOns kinders se kinders
3.Om deur die bril van ’n kind te kyk
4.Die appel val meesal naby die boom
5.Tablo’tjies uit ’n verbygegane tyd
6.’n Boomhuis is ’n belangrike vergaderplek
7.Om ’n kind te óórvoer, is mishandeling
8.Klein arende kry wel eendag sterk vlerke
9.Jou kinders se woorde kan jou venynig piets
10.’n Kind wat ’n robotmannetjie is, is verlore
Ver in die wêreld, Kittie
12.Daar rank ’n boontjie voor my deur
16.Sê nou maar jy spoel op ’n eiland uit
17.Die tekort aan agting vir onderwysers
18.By gebrek aan ’n eier om te bak vir brekfis
19.Saluut aan ’n fynbeskaafde sokkerskare
20.Sê-nou-maar is ’n reis vol dagdromery
21.Voeding is die petrol waarop ’n mens loop
22.As vrees soos ’n kombers om jou toevou
23.Nommer Een kan gaan skool loop in Japan
24.’n Rooi matjie van Kittie daar ver oor die see
25.Goeie gewoontes kan jou geen skade bring nie
26.Waters wat die meule kon laat maal het
27.Die geheime van koninklike binnekamers
28.Sout wat laf geword het, is onbruikbaar
Huis en haard
31.’n Nagmaal van vinkelkoekies
32.Boerekos vir die grootbaas se koms
33.Die huwelik maak van ’n man ’n mens
34.Tyd om te dink oor die oorloë in jou huis
35.Die kuns om ’n springbok met vernuf te bewerk
36.Elke huis het ’n geskiedenis van sy eie
37.Beurtkrag kan ’n ander kant na vore bring
38.Ter wille van orde het elke ding sy bêreplek
39.Huisgoetertjies het stories om te vertel
40.Die liefde is net ’n kwessie van begrip
41.Iedere huis behoort sy eie joernaal te hê
42.Groot geld is geen waarborg vir geluk nie
43.Jou opgaarsels kan jou niks ryker maak nie
44.Waar jou huis is, daar sal jou skat wees
45.Die sout, brood en lig van die lewensreis
Dieretaal
47.Ag, dit was maar net ’n hond
48.’n Stom hond is ’n mens se beste vriend
49.Die stille krag van toegeneë aanraking
50.’n Skuilplek teen die peste wat ons aanval
52.As smart oor jou drumpel tree
53.Waar een deur toegaan, sal ’n ander oopgaan
’n Tuinparadys
54.Die plant van ’n koninklike pennie
55.Oggendvrede in ’n lappie groentetuin
57.Plant viooltjies in die mooiste, mooiste maand
Aanhouer wen
61.Mag die hoop nie beskaam nie
63.Die blye vooruitsig van Oktober
64.As ’n leeuin op haar agterpote loop
65.Die woede in ’n man se wrede vuiste
66.Ouma Tikkelil het gesterf en is begrawe
67.As elkeen nét sewe pitte in die aar stoot
68.Moet nooit opgee as jy in ’n put beland nie
69.’n Mens moet die stresduiwel in sy kanon stuur
70.Bietjie vir bietjie word ons ál armer
71.’n Kind moet leer om sy eie drome te bou
72.Vaal vensters kán ’n uitsig bring
73.Talente hoort nie onder ’n maatemmer nie
74.Die storieboek wat in ’n mens vasgekeer lê
75.Koop-Koop se gulsige bek staan wyd oop
76.Die verskuilde vlam onder die maatemmer
77.Ledigheid is die duiwel se oorkussing
78.Sukses kom selde na jou toe aangestap
79.’n Mens se geheue is soos ’n konsertinasoetkys
80.’n Reddingstou as die perd met ons weghol
Kapteinskap
81.Daar is ’n mooi les te leer by ’n skaaptrop
82.As biddende vroue bymekaarkom
83.Al wat jy op jou ewige reis kan saamneem
84.Geseënd is die sagmoediges en vredemakers
85.Die dodelike patrone uit ’n masjiengeweer
86.Dis ’n seën om bedagsame bure te hê
87.’n President moet ’n hart en gewete hê
88.’n Regop man se glamour is onvernietigbaar
89.As ons die lewe se sakramente deel
90.Die twissieke haan op die kerktoring
91.Bitterbekkige kommentaar is onverkwiklik
92.’n Sekuur hand sal die vlieër in die lug hou
Op reis
94.Onderweg na Herengracht 370
96.Vergange toe kerkhoedens mode was
97.Wat is dié mooi dorpie se geheim?
98.Eerder die tronk as ’n vrou se praatsiekheid
99.Die verskil tussen sukses en hoogtepunte
100.Die hoop dat ’n ommeswaai sal realiseer
101.Rommelstrooi is ’n teken van gevangenskap
102.Nukkerigheid is tot niemand se voordeel nie
103.Die liefde het nie ’n eensydige aangesig nie
Vreemdelinge langs die pad
105.Om vir oulaas die sleutel te draai
106.’n Sikspens uit die skatkis
107.Die verborgenheid van drome
108.Die liefde wat alles verdra
109.Om vergiftigde water te drink
110.’n Woord aan pastorale besoekers
111.Beswaardes wat jou put kom ledig
112.Om jou naam krater te maak met papsakwyn
113.’n Reünie van manne wat eens kinders was
114.’n Huldeblyk aan tannie Lettie
115.Mammon kan ’n wreedaardige meester wees
116.’n Tyd om te praat, en ’n tyd om stil te bly
117.Sarie Marais, die nooi van Mooirivier
118.Vertroue tussen ’n jakkals en ’n bloedhond
119.Dis asof vrede nooit weer sal terugkom nie
120.Toevallighede is dikwels nie toevallig nie
121.Elke mens het raaisels wat hy nie verstaan nie
122.As ek fondse kon hê om ’n fees te organiseer
Die weë van die mens
123.’n Duifie bring ’n olyfblaar
125.Die stremming van bejaardheid
126.Soos wat jy leef, sal jy sterf
127.Los tog die naelbyters om vredeswil uit
128.Vergeetagtigheid is ’n power verskoning
129.Mansmense se siekwees is ’n erge noodgeval
130.Ons verskeur mekaar in die lewe se leeukuil
131.Elke sterfling se goeie naam is sy kroon
132.Die lewe sal altyddeur vol raaisels wees
133.Lekker eet is ’n groot plesier
134.Oudword lê altyd vyftien jaar van nou af
Janusgesigte
136.Uitgeleende boeke wat voete kry
137.Die kuns om ander se beursies leeg te drink
138.Om iemand te hê op wie jy kan vertrou
139.As karma ons van die rugkant af inhaal
140.’n Swart kers vir bebesemde broekjagters
141.Turksvye pluk is nie ’n taak vir sissies nie
142.Pornografie is ’n ondier wat liefde verniel
143.Bloed is nie altyd dikker as water nie
144.Die vlekkelose ringkoppe mág klippe gooi
Natuurwette
145.Droogte is ’n bekruiper wat stadig aankom
146.Daar is pêrels wat ons elke dag verbykyk
147.Solank dit reën, is daar hoop vir môre se dag
148.As ’n skaap ophou wei en gaan stilstaan
Iemand moet pa staan
149.Ek, skrywer van my eie dagjoernaal
150.Al die skouerklede van vrouwees
151.As jy hoor jou grootste vyand het gesterwe
152.Nommer Een kan nie ál die skuld dra nie
153.Soms sien ons spoke wat nie bestaan nie
154.Heilige klippe moet heilig gehou word
155.Nostalgiese erfgoed uit ’n vervloë kindertyd
156.Die wortel van kwaad in deeske dae se rugby
157.’n Skoenmaker moet hom liefs by sy lees hou
Lelies van die veld
160.Betaal is die wet van Transvaal
161.Dis goed om uit te kyk vir die dryfhoute
162.Hartseer is ’n ingebore deel van die lewe
163.Hoe wens ek tog pajamas kan mode wees
164.Watter soort saad saai ons by ons kinders?
165.Die erfporsies wat ons ons kinders skuld
166.As ’n vrou in die nag moet veg of vlug
167.Ma en dogter moenie mekaar verskeur nie
168.’n Verwonde kind word ’n seer grootmens
169.’n Altaar vir ’n verstote mensling
170.Geseënd is die vredemakers en goedhartiges
171.Die brandpaaie en koprafels van die lewe
Op doktersorders
172.’n Pilleboksie volgepak met gif
173.Mediese fondse moet plek hê vir boererate
174.Daar kan rare vreemdhede in ’n mens skuil
175.’n Resepteboek wat jou in die ounag laat lag
176.’n Mens kán koffie maak met een hand
177.Die era toe spaansvlieë ’n goeie raat was
178.Nog ’n epidemie wat kwarantyn sal regverdig
Toentertyd
181.’n Potjie kerrie vir my Adonis
182.Uit die opera van die lewe
184.’n Kwessie van room in Willowmore
185.’n Boodskap uit ’n goudgeel sywurmhart
186.’n Muis wat in die klavier wil nesmaak
187.’n Verkeerde resep kan katastrofale gevolge hê
188.Vergete se tyd toe skaapboud armmanskos was
189.’n Lysie van moenies vir toeka se dames
190.Wat het geword van pophuise en modderkoekies?
191.’n Mens dra goed én sleg met jou saam
192.Die dae toe ’n roomys ’n tiekie gekos het
193.’n Bemoediging aan moeders wat voldag werk
194.Die fyn gare in die tapisserie van jou siel
195.’n Wintertyd van vergete se jare
196.Daar is ’n dun lyn tussen reg en verkeerd
197.Erfenisstories wat ons vir mekaar aangee
198.Skoolreëls soos dit gelyk het doer in 1915
199.Beelde uit die memorieboek van die 1970’s
200.Toenterjare se Du Plooys van Soetmelksvlei
Ingryping
202.As die lewenstorme woedend om jou slaan
203.Skuldgevoelens wat soos tande aan jou knaag
204.’n Vriendin om ’n melktert mee te deel
205.Soek iets om oor te lag, pleks van huil
206.As die geluk sy gesig na jou toe draai
207.Kyk hoe sag val die reën in die boomryke laning
In die Kersseisoen
208.Vir die prys van twee brode
209.’n Kind se erfporsie vir Krismis
210.’n Kerslied as erfenis vir die wêreld
211.As ’n kind se Kersfeesdrome versplinter
212.Die nostalgie wat op Oujaar oor ons daal
213.’n Kerstafel uit toentertyd se onskuldjare
214.Ons almal kry ’n letterlekker met I love you