Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 19

SPELETJIES VAN DRIE TOT SES WEKE

Оглавление

Blaas liggies teen Baba se voetsole.

•Ry fietsie met Baba se bene.

•Vat Baba se arms liggies vas en vou en ontvou hulle herhaaldelik voor hom terwyl jy vriende­like, bemoedigende geluide maak.

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх