Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 6

Die eerste twee weke

Оглавление

Dit is heeltemal normaal om oorweldig en angstig te voel gedurende die eerste paar dae van jou lewe saam met ’n baba. Dit is ’n uitdagende taak, maar jy sal dit wel baasraak as jy na jou innerlike stemmetjie luister – dit is jou skakel met die mensdom se eeue oue wysheid en jou moedersinstink. Voor jy jou oë uitvee, sal dinge vlotter begin verloop en sal jy jou skaars kan indink hoe jy ooit voorheen sonder jou baba geleef het!

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх