Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 22

BABASPELETJIES ALGEMENE KWELLINGS

Оглавление

Lees elders meer oor die volgende:

•Onrustige slaap

•Skrik vir harde geluide

•Skeelheid

•Stimulasie van gesigsintuie

•Raak krap van vel met naels

•Waarom borsbabas so min stoelgange het

•Hoe om borsmelk uit te melk

•Speen van baba om terug te gaan werk toe

•Regressie en aggressie van ouer broers of susters

•Speel neusie-neusie. Hulle is gaande oor dié soort interaksie waar jou gesig al hoe nader en nader kom, en uitloop op ’n ligte aanraking en vryf van neuse! Maak jou reg vir ekstatiese laggies.

•Trek snaakse gesigte. Al waardeer niemand anders jou toneelspel nie, sal jou baba kraai van die lag as jy jou gesig op ’n plooi trek.

•Bad saam met jou baba. Rek Baba se badtyd uit of speel met hom terwyl julle saam bad – dit is ’n prettige en leersame ervaring as jou kleinding verras ontdek hoe die waterdruppels spat.

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх