Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 35

BABASPELETJIES ALGEMENE KWELLINGS

Оглавление

Lees elders oor die volgende:

•Wanneer gaan Baba begin loop?

•Hoe om ’n baba op een jaar te speen

•Wanneer om na koeimelk oor te slaan

•Baba se swak eetlus

•Spraakontwikkeling

•Tweetaligheid

•Stampe en stote

•Hoekom slaap Baba nog steeds sleg?

•Baba se sterk wil.

•Kruipspeletjies verskaf hope pret. Knip groterige kartondose om tonnels te vorm en bou ’n hindernisbaan vir jou kruiper­tjie. Roep hom van die een kant af om hom aan te moedig om tot by jou te kruip. Spoor hom ook aan om tussen tafels en stoele se pote deur en bo-oor en onder­deur lae voorwerpe te kruip. Dit is ’n lekker manier om deur middel van pret te leer!

•Telefoonspeletjies. Belê in ’n speelgoed­tele­foon en “bel” Baba van die regte telefoon af. Gesels land en sand en stuur vir mekaar soentjies.

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх