Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 24

BABASPELETJIES ALGEMENE KWELLINGS

Оглавление

Lees elders meer oor die volgende:

•Hitte-uitslag

•Wanneer babas omrol

•Die gebruik van fopspene

•Hardlywigheid

•Hoe om ’n roetine te vestig

•Moet ’n groot baba babapap kry?

•Volgehoue pyn in die omge­wing van die perineum

•Afwesigheid van seksdrang.

•Hang helderkleurige, sfeervormige gesigvorms met strepe vir die mond en oë bo Baba se bedjie; hy sal baie goed hierop reageer.

•Hang musiekbewertjies geleidelik al hoe verder van Baba se oë af namate hy groei.

•Skud ratels en ander voorwerpe heen en weer sodat sy dit met haar oë kan volg.

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх