Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 31
ALGEMENE KWELLINGS
ОглавлениеLees elders meer oor die volgende:
•Wanneer Baba sal begin kruip
•Die gebruik van ’n loopring
•Geskikte kos vir hierdie ouderdom
•Toename in verkoues en toe neuse
•Hoe om Baba se immuunstelsel te versterk
•Frustrasie en huilery by Baba
•Word Baba genoegsaam gestimuleer as hy tuis versorg word?
•Weerstand teen motorstoeltjie.
•Plaas voorwerpe net buite Baba se bereik. Dit sal jou groeiende baba vermaak en uitdaag terwyl hy probeer om die begeerde voorwerp te bereik. Moenie hierdie speletjie laat voortduur totdat hy gefrustreerd raak nie; help hom om sy doel te bereik wanneer sy inspanning ’n hoogtepunt bereik. Hy sal straal van genoegdoening, en dit sal hom die moed gee om volgende keer nog harder te probeer, terwyl sy aandag gevange gehou word.