Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 26
BABASPELETJIES ALGEMENE KWELLINGS
ОглавлениеLees elders meer hieroor:
•Kennismaking met vaste kosse
•Herkenning en hantering van tande kry
•Hoe om siektes uit te ken
•Wanneer om dokter toe te gaan
•Hantering van koors
•Waarom slaaptyd in die dag beter is as in die nag
•Wanneer jy voel dat jul verhouding onder druk geplaas word
•As jy wonder wanneer jy weer gaan begin menstrueer.
•Swaai baba heen en weer in ’n lakenhangmat.
•Laat lê baba op ’n groot swangerskapsbal en rol haar vorentoe, agtertoe en sywaarts.
•Gooi verskillende soorte gekleurde papier en plastiek in tousakkies en hang dit bo-oor haar speelplek, bedjie of stootwaentjie vir visuele en taktiele stimulasie.