Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 28

BABASPELETJIES ALGEMENE KWELLINGS

Оглавление

Lees elders meer oor die volgende:

•Skeidingsangs

•Wanneer Baba sal begin deurslaap

•Tipiese babakos op ses maande)

•Wanneer Baba sal regop sit

•Byt aan die bors

•Reaksies op opvolgmelkformule)

•Oormatige moegheid by Ma

•Nageboortelike depressie.

•Laat bons Baba rond op ’n swangerskaps­bal terwyl jy hom stewig om die middel vashou.

•Verskillende soorte ratels verskaf steeds luisterplesier. Vul ligte, maar veilige houers soos klein plastiekbakkies met ’n verskeidenheid voorwerpe soos pitte, boontjies of albasters. Laat Baba hulle skud en hom verwonder aan die verskil­lende klanke.

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх