Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 33

BABASPELETJIES ALGEMENE KWELLINGS

Оглавление

Lees elders meer oor die volgende:

•Hoeveel formulemelk normaal is

•Nagvoedings

•Babas wat nie van klonte in kos hou nie

•Versorging van ’n baba se tande

•Eerste besoek aan die tandarts

•Verknogtheid aan bottels en fopspene

•Hernude skeidingsangs

•Hoe lank kan Baba konsentreer en homself vermaak?

•Streel met ’n veer oor sy arms, bene en ma­gie. Die veerligte aanraking sal Baba hoendervleis gee van plesier. As hy nie van hierdie sensasie hou nie, is dit moontlik ’n teken dat hy fermer liggaamsmassering sal geniet.

•Verskillende soorte ratels verskaf nog steeds luisterplesier en sal hand-oog-koördinasie help ontwikkel. Vul ligte, maar veilige houers soos klein plastiekbakkies met ’n verskeidenheid voorwerpe soos pitte, boontjies of albasters. Laat Baba hulle skud en hom verwonder aan die verskillende klanke.

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх