Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 20

Ses weke tot drie maande

Оглавление

Julle gaan al hoe meer pret hê, want Baba begin nou tevrede en bewonderend reageer op alle interaksie. Jy hanteer hom makliker en jy voel dat jy sy persoonlikheid nogal goed begin leer ken.

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх