Читать книгу Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids - Lilian Paramor - Страница 17

HOOFSTUK 7 Jou gesondheid

Оглавление

Die nege maande van jou swangerskap behoort grotendeels normaal, ongekompliseerd en positief te wees. Ongelukkig is daar talle dinge – soms klein en soms groot – wat ’n invloed het op hoe jy voel. Hier is ’n paar slim, veilige en doeltreffende maniere om hulle teen te werk.

Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids

Подняться наверх