Читать книгу Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids - Lilian Paramor - Страница 9

HOOFSTUK 3 Jou koskas

Оглавление

Moenie dink dit is net jy wat verward raak oor wat jy moet en nie moet eet wanneer jy verwag nie. Elkeen het ander raad, hetsy die media, gesondheidskenners of familie en vriende wat altyd met die beste bedoeling in die wêreld wil raad gee. Dít terwyl ’n gesonde eetprogram nie veronderstel is om moeilik te wees nie. ’n Gesonde dieet is per slot van sake die natuurlike teenvoeter vir kwale en siektes, bou jou energievlakke op en verseker gesonde groei en ontwikkeling.

Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids

Подняться наверх