Читать книгу Die beginsel van stof - Breyten Breytenbach - Страница 4

Оглавление

“elke slag as jy my lees

bly daar iets minder van my oor”

“outside of a dog, a book

is man’s best friend. Inside of a dog

it’s too dark to read.”

Kongfoe sê die begin van wysheid

is om elke ding by die naam te noem.

(Dit is ook die aanvang van waansin.)

Die beginsel van stof

Подняться наверх