Читать книгу SA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit - Hilda Lategan - Страница 18

Ystee met vrugtesap

Оглавление

LEWER 2 LITER

Vry van:KGMiEMeLSoK+P
Voedingstofanalise per porsie (± 250 ml):
291 kJ16,9 g CHO0,1 g proteïen0,0 g vet
0,0 g MOVS0,0 g POVS0,0 g VV0,1 g vesel

2 rooibosteesakkies

1 gewone of Earl Grey-teesakkie

1 liter kookwater

1 liter LiquiFruit- of Ceres-vrugtesap, bv. appelsap

300 g suiker

1.Plaas die teesakkies in ’n geskikte houer, giet die kookwater oor en laat trek totdat die tee koud is. Verwyder die teesakkies.

2.Roer die vrugtesap by die koue tee en verkoel tot yskoud.

3.Sit die ystee onverdun voor saam met ys.

Kan ek dit bêre?

Die ystee kan vir vyf dae verkoel word.

SA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit

Подняться наверх