Читать книгу SA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit - Hilda Lategan - Страница 20

Sop

Оглавление

Sop kan vullend en voedsaam wees. Dit bied veral in die wintermaande ’n welkome afwisseling as die hoofgereg vir middag- of aandete.

Vries sop in enkelporsies vir gebruik as ’n ligte ete by die werk of vir skool. Wanneer die sop nie by die werkplek of skool verhit kan word nie, kan jy die warm sop in ’n klein geïsoleerde fles saamneem.

SOP

Naam van geregVry van:K = Koring; G = Gluten; Mi = Mielies; E = Eier; Me = Melk; L = Laktose; So = Soja; K+P = Kleur- en preserveermiddels
KGMiEMeLSoK+P
Suikermieliesop(•)(•)(•)
Aartappel-en-suikermieliesop(•)(•)(•)
Bonesop(•)
Ertesop
Lensiesop(•)
Geurige wortel-en-aartappelsop
Blomkoolsop
Groentesop
Botterskorsiesop(•)(•)(•)
SA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit

Подняться наверх