Читать книгу Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg - Lilian Paramor - Страница 77

MEERLINGE EN VOORTYDIGE GEBOORTE

Оглавление

Ouers van meerlinge het dikwels ook met die probleme van voortydige geboorte te kampe. Jy gaan ’n groot dosis kry van die normale vreugdes én beproewinge wat met die grootmaak van vroeggebore kinders gepaardgaan. (Verwys na die volgende afdeling, vir nog raad.)

Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

Подняться наверх